Plat Beteken Niks
Baie mammas het plat tepels en die outjies bly so al probeer jy hulle stimuleer. Jy dink seker dat jy nie dan kan borsvoed nie? Kan ek jou 'n geheim vertel? Jy kan! Dit mag dalk net meer moeite wees aan die begin, maar borsvoed kan jy. Uiteraard word